Die Bybel 2020-vertaling (Hoofletteruitgawe)

Christianity / Bible / Modern translations

Die Bybel 2020-vertaling (Hoofletteruitgawe)

Библия - Afrikaans

Die Bybel 2020-vertaling (Hoofletteruitgawe) (AFR20)

TitleTypeDateDie Bybel Vertaling Hoofletteruitgawe

2020

Publishing house: South African Bible Society

 - AFR20

 John 3:16 Want so lief het God die wêreld gehad dat Hy sy unieke Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore sal gaan nie, maar die ewige lewe sal hê.
17 God het immers nie sy Seun na die wêreld gestuur om die wêreld te veroordeel nie, maar sodat die wêreld deur Hom verlos kan word.