Die Boodskap

Christianity / Bible / Modern translations

Die Boodskap

Библия - Afrikaans

Die Boodskap

The Message

2002, 2006

Publishing house: Christelike Uitgewersmaatskappy

 -

 John 3:16 God het bewys hoe lief Hy die wêreld het. Hy het sy unieke Seun na die wêreld toe gestuur sodat elkeen wat in hierdie Seun glo, nie verlore sal gaan nie, maar vir altyd saam met God kan leef.
17 God het nie die Seun na hierdie wêreld toe gestuur om net vir almal te kom sê hoe sleg hulle is nie. Nee, Hy het Hom gestuur sodat mense wat sleg was weer by God kon uitkom.