Die Lewende Bybel

Christianity / Bible / Modern translations

Die Lewende Bybel

Библия - Afrikaans

Die Lewende Bybel (CUM)

The Afrikaans Living Bible

1982

Publishing house: Christelike Uitgewersmaatskappy

 - CUM

 Mark 8:1 Dit het weer ’n keer gebour dat ’n groot menigte mense by Jesus bymekaar was en dat hulle later niks meer gehad het om te eet nie. Hy roep toe sy dissipels bymekaar en sê vir hulle:
2 “Ek is baie begaan oor hierdie mense, want dis nou al drie dae wat hulle by My is en hulle het niks meer oor om te eet nie.